Jump to content

Wikidata/af: Difference between revisions

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
Content deleted Content added
Orbitminis (talk | contribs)
No edit summary
FuzzyBot (talk | contribs)
Updating to match new version of source page

(3 intermediate revisions by 2 users not shown)
Line 12: Line 12:
== Verdere inligting ==
== Verdere inligting ==

* [[d:|Wikidata.org]] – Dit is die produksiewebwerf.
* [[d:|Wikidata.org]] – Dit is die produksiewebwerf.
* [https://test.wikidata.org/wiki/Special:Mylanguage/Wikidata:Main_Page Wikidata-toetswebwerf]
* [https://test.wikidata.org/wiki/Special:Mylanguage/Wikidata:Main_Page Wikidata-toetswebwerf]
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:Introduction|Inleiding]] – bied 'n nie-tegniese inleiding tot die doelwitte van die Wikidata-projekvoorstel.
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Introduction|Inleiding]] – bied 'n nie-tegniese inleiding tot die doelwitte van die Wikidata-projekvoorstel.
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:FAQ|FAQ]] – beantwoord sommige van die mees algemene vrae.
* [[d:Special:MyLanguage/Help:FAQ|FAQ]] – beantwoord sommige van die mees algemene vrae.
* [[Wikidata/Ontwikkeling|Ontwikkeling]] – bied 'n oorsig van die huidige ontwikkelingswerk.
* [[Wikidata/Ontwikkeling|Ontwikkeling]] – bied 'n oorsig van die huidige ontwikkelingswerk.
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:Contribute|Dra by]] – wys hoe jy kan help.
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Contribute|Dra by]] – wys hoe jy kan help.
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:Glossary|Woordelys]] – is 'n lys van terme wat rondom Wikidata gebruik word en hul verduideliking.
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Glossary|Woordelys]] – is 'n lys van terme wat rondom Wikidata gebruik word en hul verduideliking.

Hou jou op hoogte

Hou jou op hoogte

* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Status updates|Weeklikse updates]]
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Status updates|Weeklikse updates]]
* [https://lists.wikimedia.org/mailman/listinfo/wikidata-l Poslys]
* [https://lists.wikimedia.org/postorius/lists/wikidata.lists.wikimedia.org/ Poslys]
* {{Channel|wikidata}}
* {{Channel|wikidata}}
* [https://twitter.com/wikidata {{name|Twitter}}] / [https://identi.ca/wikidata {{name|Identi.ca}}] / [https://www.facebook.com/Wikidata {{name|Facebook}}] / [https://www.quora.com/topic/Wikidata {{name|Quora}}]
* [https://x.com/wikidata {{name|X}}] / [https://identi.ca/wikidata {{name|Identi.ca}}] / [https://www.facebook.com/Wikidata {{name|Facebook}}] / [https://www.quora.com/topic/Wikidata {{name|Quora}}]
* [[Global message delivery/Targets/Wikidata|On-wiki nuusbrief]] ([[Special:MyLanguage/Wikidata/Newsletter/Archive|argief]])
* [[Global message delivery/Targets/Wikidata|On-wiki nuusbrief]] ([[Special:MyLanguage/Wikidata/Newsletter/Archive|argief]])
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Events|Gebeure]]
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Events|Gebeure]]
Line 46: Line 48:
== Grootte ==
== Grootte ==

As of 2025, Wikidata is the largest Wikimedia project with over [[:d:Special:Statistics|115 million content pages]].
Vanaf 2025 is Wikidata die grootste Wikimedia-projek met meer as [[:d:Special:Statistics|122 miljoen inhoudsbladsye]].

__NOEDITSECTION__
__NOEDITSECTION__

Latest revision as of 02:33, 12 July 2026

Wikidata (www.wikidata.org, Wikipedia-artikel) is 'n Wikimedia-projek wat in 2012 van stapel gestuur en onderhou is, wat daarop gemik is om 'n gratis kennisbasis oor die wêreld te skep wat deur mense en masjiene gelees en geredigeer kan word. Dit verskaf data in al die tale van die Wikimedia-projekte en maak voorsiening vir die sentrale toegang tot data in 'n soortgelyke trant as wat Wikimedia Commons vir medialêers doen.

Dit stel die sentrale bestuur van interwiki-skakels in die sybalk, tussen die taalversies van projekte en oor projekte wat gegewe onderwerpe dek, moontlik, wat voorheen deur middel van individuele interwiki- skakels aan die onderkant van bladsye geïmplementeer is.

Die aanvanklike ontwikkeling van die projek is befonds met 'n vrygewige skenking deur die Allen Instituut vir kunsmatige intelligensie [ai], die Gordon en Betty Moore Foundation, en Google, Inc.

Verdere inligting

• Wikidata.org – Dit is die produksiewebwerf.
• Wikidata-toetswebwerf
• Inleiding – bied 'n nie-tegniese inleiding tot die doelwitte van die Wikidata-projekvoorstel.
• FAQ – beantwoord sommige van die mees algemene vrae.
• Ontwikkeling – bied 'n oorsig van die huidige ontwikkelingswerk.
• Dra by – wys hoe jy kan help.
• Woordelys – is 'n lys van terme wat rondom Wikidata gebruik word en hul verduideliking.

Impak op Wikipedia

Ons werk aan drie belangrike dinge:

1. Sentraaliseer taalskakels
2. Voorsiening van 'n sentrale plek vir infobox data vir alle Wikipedias
3. Skep en opdateer lys artikels gebaseer op data in Wikidata

Status

Ons plaas gereelde opsommings van die aktiwiteite rondom Wikidata op Status opdaterings.

Grootte

Vanaf 2025 is Wikidata die grootste Wikimedia-projek met meer as 122 miljoen inhoudsbladsye.