Jump to content

Wikidata/af: Difference between revisions

From Meta, a Wikimedia project coordination wiki
Content deleted Content added
Created page with "Dit schakelt in die zijbalk die sentrale bestuur van interwiki linkse in, tussen projektaal weergawes en oor meerdere projekte met bepaal onderwerpe. Dié was eerder geïmplementeer met individuele interwiki linkse onderaan die bladsy."
FuzzyBot (talk | contribs)
Updating to match new version of source page

(25 intermediate revisions by 6 users not shown)
Line 3: Line 3:

[[File:Wikidata-logo-en.svg|250px|{{dirright}}]]
[[File:Wikidata-logo-en.svg|250px|{{dirright}}]]
'''Wikidata ([//www.wikidata.org www.wikidata.org])''' het ten doel om te skep 'n gratis [[w: Knowledge Base | Knowledge Base]] oor die wêreld wat kan lees en geredigeer deur menseen masjiene eenders. Dit sal die nodige data in al die tale van die Wikimedia-projekte, en voorsiening te maak vir die sentrale toegang tot data in 'n soortgelyke trant as Wikimedia Commons vir multimedia lêers. Wikidata is 'n nuwe Wikimedia gehuisves en onderhou projek.
'''Wikidata''' ([https://www.wikidata.org/ www.wikidata.org], [[{{lwp|Wikidata}}|Wikipedia-artikel]]) is 'n Wikimedia-projek wat in 2012 van stapel gestuur en onderhou is, wat daarop gemik is om 'n gratis [[{{lwp|Knowledge base}}|kennisbasis]] oor die wêreld te skep wat deur mense en masjiene gelees en geredigeer kan word. Dit verskaf data in al die tale van die Wikimedia-projekte en maak voorsiening vir die sentrale toegang tot data in 'n soortgelyke trant as wat Wikimedia Commons vir medialêers doen.

Dit schakelt in die zijbalk die sentrale bestuur van interwiki linkse in, tussen projektaal weergawes en oor meerdere projekte met bepaal onderwerpe. Dié was eerder geïmplementeer met individuele interwiki linkse onderaan die bladsy.
Dit stel die sentrale bestuur van interwiki-skakels in die sybalk, tussen die taalversies van projekte en oor projekte wat gegewe onderwerpe dek, moontlik, wat voorheen deur middel van individuele interwiki- skakels aan die onderkant van bladsye geïmplementeer is.

Die aanvanklike ontwikkeling van die projek is befonds met 'n vrygewige skenking deur die [https://allenai.org/ Allen Instituut vir kunsmatige intelligensie <nowiki>[ai]</nowiki>], die [https://www.moore.org/ Gordon en Betty Moore Foundation], en [https://www.google.com/ Google, Inc.]

The initial development of the project is funded with a generous donation by the [https://allenai.org/ Allen Institute for Artificial Intelligence <nowiki>[ai]</nowiki>2], the [https://www.moore.org/ Gordon and Betty Moore Foundation], and [https://www.google.com/ Google, Inc.]

== Verdere informasie ==
== Verdere inligting ==

* [[d:|Wikidata.org]] – this is the production website.
* [[d:|Wikidata.org]] – Dit is die produksiewebwerf.
* [https://test.wikidata.org/wiki/Special:Mylanguage/Wikidata:Main_Page Wikidata test site]
* [https://test.wikidata.org/wiki/Special:Mylanguage/Wikidata:Main_Page Wikidata-toetswebwerf]
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:Introduction|Introduction]] – offers a non-technical introduction to the goals of the Wikidata project proposal.
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Introduction|Inleiding]] – bied 'n nie-tegniese inleiding tot die doelwitte van die Wikidata-projekvoorstel.
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:FAQ|FAQ]] – answers some of the most frequently asked questions.
* [[d:Special:MyLanguage/Help:FAQ|FAQ]] – beantwoord sommige van die mees algemene vrae.
* [[Wikidata/Development|Development]] – offers an overview of the current development work.
* [[Wikidata/Ontwikkeling|Ontwikkeling]] – bied 'n oorsig van die huidige ontwikkelingswerk.
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:Contribute|Contribute]] – shows how you can help.
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Contribute|Dra by]] – wys hoe jy kan help.
* [[d:Special:Mylanguage/Wikidata:Glossary|Glossary]] – is a list of terms used around Wikidata and their explanation.
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Glossary|Woordelys]] – is 'n lys van terme wat rondom Wikidata gebruik word en hul verduideliking.

die behoud van die huidige

Hou jou op hoogte

* [[d:Wikidata:Status updates|Weekly updates]]
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Status updates|Weeklikse updates]]
* [https://lists.wikimedia.org/mailman/listinfo/wikidata-l Mailing list]
* [https://lists.wikimedia.org/postorius/lists/wikidata.lists.wikimedia.org/ Poslys]
* {{Channel|wikidata}}
* {{Channel|wikidata}}
* [https://twitter.com/wikidata {{name|Twitter}}] / [https://identi.ca/wikidata {{Name|Identi.ca}}] / [https://www.facebook.com/Wikidata {{name|Facebook}}] / [https://www.quora.com/topic/Wikidata Quora]
* [https://x.com/wikidata {{name|X}}] / [https://identi.ca/wikidata {{name|Identi.ca}}] / [https://www.facebook.com/Wikidata {{name|Facebook}}] / [https://www.quora.com/topic/Wikidata {{name|Quora}}]
* [[Global message delivery/Targets/Wikidata|On-wiki newsletter]] ([[Special:MyLanguage/Wikidata/Newsletter/Archive|archive]])
* [[Global message delivery/Targets/Wikidata|On-wiki nuusbrief]] ([[Special:MyLanguage/Wikidata/Newsletter/Archive|argief]])
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Events|Gebeurtenisse]]
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Events|Gebeure]]
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Press coverage|Pers]]
* [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Press coverage|Pers]]

Line 38: Line 36:
== Impak op Wikipedia ==
== Impak op Wikipedia ==

Ons is besig om op drie belangrike dinge:
Ons werk aan drie belangrike dinge:
# Sentraaliseer taalskakels
# Sentralisering taal skakels
# Die verskaffing van 'n sentrale plek vir Infobox data vir alle Wikipedias
# Voorsiening van 'n sentrale plek vir infobox data vir alle Wikipedias
# Skep en opdatering lys artikels wat gebaseer is op die data in Wikidata
# Skep en opdateer lys artikels gebaseer op data in Wikidata

== Status ==
== Status en tydlyn ==

Ons plaas gereeld opsommings van die aktiwiteite rondom Wikidata op [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Status updates|Status updates]].
Ons plaas gereelde opsommings van die aktiwiteite rondom Wikidata op [[d:Special:MyLanguage/Wikidata:Status updates|Status opdaterings]].

== Size ==
== Grootte ==

Vanaf 2025 is Wikidata die grootste Wikimedia-projek met meer as [[:d:Special:Statistics|122 miljoen inhoudsbladsye]].
Wikidata is currently the largest Wikimedia project, with over 100 million content pages.

__NOEDITSECTION__
__NOEDITSECTION__

Latest revision as of 02:33, 12 July 2026

Wikidata (www.wikidata.org, Wikipedia-artikel) is 'n Wikimedia-projek wat in 2012 van stapel gestuur en onderhou is, wat daarop gemik is om 'n gratis kennisbasis oor die wêreld te skep wat deur mense en masjiene gelees en geredigeer kan word. Dit verskaf data in al die tale van die Wikimedia-projekte en maak voorsiening vir die sentrale toegang tot data in 'n soortgelyke trant as wat Wikimedia Commons vir medialêers doen.

Dit stel die sentrale bestuur van interwiki-skakels in die sybalk, tussen die taalversies van projekte en oor projekte wat gegewe onderwerpe dek, moontlik, wat voorheen deur middel van individuele interwiki- skakels aan die onderkant van bladsye geïmplementeer is.

Die aanvanklike ontwikkeling van die projek is befonds met 'n vrygewige skenking deur die Allen Instituut vir kunsmatige intelligensie [ai], die Gordon en Betty Moore Foundation, en Google, Inc.

Verdere inligting

• Wikidata.org – Dit is die produksiewebwerf.
• Wikidata-toetswebwerf
• Inleiding – bied 'n nie-tegniese inleiding tot die doelwitte van die Wikidata-projekvoorstel.
• FAQ – beantwoord sommige van die mees algemene vrae.
• Ontwikkeling – bied 'n oorsig van die huidige ontwikkelingswerk.
• Dra by – wys hoe jy kan help.
• Woordelys – is 'n lys van terme wat rondom Wikidata gebruik word en hul verduideliking.

Impak op Wikipedia

Ons werk aan drie belangrike dinge:

1. Sentraaliseer taalskakels
2. Voorsiening van 'n sentrale plek vir infobox data vir alle Wikipedias
3. Skep en opdateer lys artikels gebaseer op data in Wikidata

Status

Ons plaas gereelde opsommings van die aktiwiteite rondom Wikidata op Status opdaterings.

Grootte

Vanaf 2025 is Wikidata die grootste Wikimedia-projek met meer as 122 miljoen inhoudsbladsye.